2 Kronieke 13:5

2 Kronieke 13:5 DB

Julle weet tog dat die Here, Israel se God, die koningskap van Israel vir Dawid en sy nageslag gegee het. Hy het belowe dat dit vir altyd so sou wees.