1 TIMOTEUS 3:4-5

1 TIMOTEUS 3:4-5 AFR83

Hy moet sy eie huisgesin goed kan beheer en in alle opsigte op waardige wyse gesag oor sy kinders kan uitoefen. Immers, as iemand nie weet om sy eie huisgesin te beheer nie, hoe kan hy dan die sorg vir die gemeente van God op hom neem?

Video for 1 TIMOTEUS 3:4-5

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 TIMOTEUS 3:4-5