Van die vroue wil ek hê dat hulle ook in hulle kleredrag waardig, beskeie en ingetoë moet wees. Hulle versiering moenie haarkapsels en goud of pêrels of duur klere wees nie, maar goeie werke, soos dit vroue betaam wat openlik bely dat hulle God dien. 'n Vrou moet in die erediens stil en onderdanig wees en haar laat leer.
Lees 1 TIMOTEUS 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 TIMOTEUS 2:9-11
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's