1 TIMOTEUS 2:2-3

1 TIMOTEUS 2:2-3 AFR83

vir dié wat regeer en vir almal wat gesag uitoefen, sodat ons 'n rustige en stil lewe kan lei in volkome toewyding aan God en in alle eerbaarheid. So is dit goed en aanneemlik vir God, ons Verlosser

Video for 1 TIMOTEUS 2:2-3