1 TIMOTEUS 1:17

1 TIMOTEUS 1:17 AFR83

Aan Hom wat vir ewig Koning is, die onverganklike, onsienlike, enigste God, kom toe die eer en die heerlikheid tot in alle ewigheid! Amen.