1 SAMUEL 7:17

1 SAMUEL 7:17 AFR83

Daarna het hy weer na Rama toe teruggegaan waar sy huis was, en ook dáár het hy Israel se hofsake verhoor. Daar het hy ook 'n altaar vir die Here gebou.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 SAMUEL 7:17