1 SAMUEL 3:19-20

1 SAMUEL 3:19-20 AFR83

Samuel het grootgeword. Die Here was by hom en het nie een van Samuel se woorde onvervul gelaat nie. Die hele Israel van noord tot suid het gemerk dat Samuel betroubaar was as profeet van die Here.