1 JOHANNES 5:6-8

1 JOHANNES 5:6-8 AFR83

Die Een wat deur die water van sy doop en die bloed van sy dood na ons toe gekom het, is Jesus Christus; nie net deur die water nie, maar deur die water én die bloed. Die Gees is die getuie daarvan, en die Gees is die waarheid. Daar is dus drie wat getuig : die Gees en die water en die bloed, en die drie se getuienis stem ooreen.

Video vir 1 JOHANNES 5:6-8

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 JOHANNES 5:6-8