1 KORINTIËRS 5:9-10

1 KORINTIËRS 5:9-10 AFR83

In die vorige brief het ek aan julle geskryf om nie met mense om te gaan wat in onsedelikheid leef nie. Daarmee het ek glad nie die onsedelikes of die geldgieriges, bedrieërs of afgodsdienaars van hierdie wêreld bedoel nie, want om hulle te vermy, sou julle uit die wêreld moes padgee.

Video vir 1 KORINTIËRS 5:9-10

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KORINTIËRS 5:9-10