1 KORINTIËRS 10:23
1 KORINTIËRS 10:23 AFR83
Daar is mense wat sê: “Alles is geoorloof.” Ja, maar nie alles is heilsaam nie. “Alles is geoorloof,” sê hulle. Ja, maar alles is nie opbouend nie.