Romeine 16:18

Romeine 16:18 DB

Hierdie mense maak net asof hulle Christene is, maar hulle stel glad nie daarin belang om ons Here Jesus te dien nie. Nee, hulle dien net hulle eie siek begeertes. Hulle gebruik mooi woorde en vleitaal om onskuldige gelowiges deurmekaar te maak.

Video for Romeine 16:18

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 16:18