Romeine 1:2-3

Romeine 1:2-3 DB

Hierdie goeie nuus is al lankal deur God se boodskappers in die Bybel neergeskryf. Dit handel oor God se Seun, Jesus Christus. Hy is ons Here. Hy kom uit die nageslag van Dawid.

Video vir Romeine 1:2-3