Psalms 95:6

Psalms 95:6 DB

Kom ons buig voor God en erken Hom vir hoe groot Hy regtig is. Kom ons kniel nederig voor die Heer wat ook vir ons gemaak het.