Psalms 66:10-12

Psalms 66:10-12 DB

God, U het mooi gekyk of ons alles doen wat U sê. U wil dat ons ophou om verkeerde dinge te doen. Daarom het U ons skoon gewas. Ons was vasgevang. U het ’n swaar las op ons skouers gesit. Mense het bo-oor ons geloop. Ons moes deur moeilike krisisse worstel. Dit het gevoel of ons enige tyd kon doodgaan. Maar U het ons met u goedheid deurgehelp. Hierna het U ons oorlaai met goeie dinge.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 66:10-12