Psalms 63:7-8

Psalms 63:7-8 DB

Ek sal u Naam vrolik besing as ek gaan slaap of as ek in die nag oor U dink. U het my gehelp. U beskerm my en ek is baie bly daaroor.