Psalms 57:7-8

Psalms 57:7-8 DB

Mense wat oneerlike dinge sê, het hulle bes probeer om my onder te kry. Hulle het my vertrap. Maar gelukkig het hulle self in die gat geval wat hulle vir my gegrawe het. God, daar is vrede in my hart. Ek voel weer veilig. Ek is rustig en kalm. Daarom wil ek sing. Ek wil lofliedere sing om U te eer.