Psalms 42:12

Psalms 42:12 DB

Ek sê vir myself: Moenie nou moedeloos word nie. Hoekom so hartseer? Vertrou net op God. Ek sal Hom weer loof, al kry ek swaar. Dit is Hy wat my sal help. Hy is my God.

Video vir Psalms 42:12