Here, U gee my maar ’n kort lewe. In u oë is ’n mens se lewe amper niks. Ons gaan so gou dood. Die mens se lewe is net soos ’n flitslig wat jy aan- en afskakel. Dit skyn ’n kort rukkie, dan gaan dit dood. Die mens hou hom met baie dinge besig. Hy sloof hom af. Hy maak ’n klomp besittings bymekaar. Maar hy weet nie wie dit alles gaan erf nie.
Lees Psalms 39
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 39:6-7
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's