Psalms 33:11

Psalms 33:11 DB

Maar dit wat die Here vir sy kinders beplan, sal nooit vernietig word nie. Dit wat Hy vir hulle beplan, geld vir altyd.