Psalms 31:2-3

Psalms 31:2-3 DB

Here, by U kruip ek weg! Moet my tog nooit in die steek laat nie. Vat my moeilikheid weg van my. U is goed vir almal wat op U vertrou. Hoor as ek roep! Dra my veilig deur my krisis! Bewaar my as ek vra dat U my moet help. Hou my styf vas in u hand. Ek kruip by U weg.

Video vir Psalms 31:2-3