Psalms 31:19-20

Psalms 31:19-20 DB

Gee dat hulle wat loop en skinder, nooit weer praat nie. Hulle sien neer op elkeen wat vir U lief is. Hulle dink niks van u kinders nie. Hulle is so vol van hulleself. Here, U is baie goed vir elkeen wat U dien. U maak u hart oop vir mense wat vir U eerbied het. U gee vir hulle meer as genoeg om van te leef. Almal sien dit raak.

Video for Psalms 31:19-20

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 31:19-20