Psalms 26:2-3

Psalms 26:2-3 DB

U kan my lewe maar toets, Here. Kyk wat binne-in my aangaan en wat ek alles dink. U sal sien dat ek u voorbeeld navolg. Ek onthou altyd dat U my liefhet. Ek luister na U en doen goeie dinge vir ander.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 26:2-3