Psalms 18:29-30

Psalms 18:29-30 DB

O Here, U is die lig in my lewe. As U by my is, verdwyn die donker. Dan sien ek vir alles kans. Ek sal ’n hele bende storm. Niks sal my kan keer nie. Ek spring oor ’n hoë muur.

Video vir Psalms 18:29-30