Psalms 16:10-11

Psalms 16:10-11 DB

Die dood kan niemand wat U liefhet uit u hand wegruk nie. Ek sal nie in die graf beland nie. U sal my leer om reg te lewe. Daar is niks wat iemand groter blydskap kan gee as om saam met U te wees nie. U gee altyd vir u kinders die heel beste. Hulle kry die heel mooiste wat die lewe aanbied by U.

Video for Psalms 16:10-11