Psalms 143:11

Psalms 143:11 DB

Here, gee my krag om reg te lewe sodat U die eer daarvoor kry. Help my asseblief uit my nood uit. U tree mos reg teenoor u kinders op.

Video for Psalms 143:11

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 143:11