Psalms 106:7-8

Psalms 106:7-8 DB

Daar in Egipte het ons voorouers hulle nie gesteur aan die groot dinge wat U gedoen het nie. Hulle het gou-gou vergeet hoe vol liefde en goedheid U is. Daarom was hulle so hardkoppig daar by die Rietsee. Maar die Here het hulle gered, om sy reputasie te beskerm. Hy wou vir hulle wys hoe groot Hy is.