Die Here het die aarde op ’n vaste baan om die son geplaas. Op daardie baan sal dit vir altyd bly. Aan die begin het U baie water oor die aarde laat spoel. Alles was onder water, selfs die hoogste berge was toe soos onder ’n kombers. Maar toe U praat, het alles bymekaargevloei; u stem was soos harde donderweer wat die water laat beweeg het.
Lees Psalms 104
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 104:5-7
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's