Jong vriend, luister nou mooi na wat ek sê. Neem my woorde ernstig op. Moet nooit agter haar aanloop nie. Moet nooit na haar huis toe gaan nie. Sy het al baie mans verlei. Vandag is hulle spyt daaroor, want haar huis is soos die dood. Daar word jou lewe geheel en al verwoes. Jong vriend, dit is nie die moeite werd nie.
Lees Spreuke 7
Deel
Vergelyk alle weergawes: Spreuke 7:24-27
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's