Jong vriend, luister na ouer gelowiges met baie kennis van die lewe. Doen jou bes om die regte dinge te leer. Ek wil jou goeie raad vir die lewe gee, kennis wat jy nooit moet vergeet nie. Ek was ook eenmaal jonk en sonder kennis. My pa het my van die lewe vertel en gesê: “Bêre my woorde in jou hart. Dink altyd daaroor na. Dan sal jy werklik gelukkig leef. “Doen jou bes om elke dag meer wysheid en insig te kry. Moet tog nooit my woorde verwerp nie. “Moenie lewenswysheid los soos ’n slegte man partykeer ’n vrou los nie. Wees lief daarvoor soos ’n goeie man sy vrou liefhet. Dan sal jy reg leef.
Lees Spreuke 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: Spreuke 4:1-6
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's