Spreuke 22:6-7

Spreuke 22:6-7 DB

Leer ’n kind vroeg hoe om te leef en hy sal tot sy oudag toe reg leef. ’n Ryke heers oor die armes wat hom geld vra. ’n Lener is die slaaf van die een by wie hy leen.