Spreuke 22:17-18

Spreuke 22:17-18 DB

Spits jou ore! Luister mooi na die wenke vir ’n wonderlike lewe. Maak alle inligting oor die regte manier van lewe jou eie. Dink daaroor na. As jy dit doen, sal jy gelukkig wees. Jy sal ook weet wat om op die regte oomblik te sê.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 22:17-18

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid