Spreuke 20:22

Spreuke 20:22 DB

Moenie jou wreek oor kwaad wat jou aangedoen is nie. Los dit liewer vir die Here. Hy sal jou help.