Spreuke 17:27-28

Spreuke 17:27-28 DB

Wie let op wat hy sê, verstaan wat wysheid is. Wie sy humeur in toom hou, ken die regte lewenstyl. Selfs ’n dwaas tree reg op wanneer hy sy praatlus bedwing. As hy geheime kan hou, is hy slim.

Video for Spreuke 17:27-28

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 17:27-28