Spreuke 16:31-33

Spreuke 16:31-33 DB

Iemand wat lewenslank naby aan die Here geleef het, se oudag is mooi. Wie sy humeur kan beteuel, is sterker as die sterkste mens. Wie sy drange en emosies kan beheer, is magtiger as baie magtiges. ’n Mens wik en weeg. God sê egter die laaste woord.