Spreuke 13:16

Spreuke 13:16 DB

’n Slim mens dink voordat hy iets doen. ’n Dom mens weet nie wat hy doen nie. Almal sien en hoor hoe dwaas hy is.

Video for Spreuke 13:16

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 13:16