Spreuke 10:8-9

Spreuke 10:8-9 DB

’n Gelowige neem die land se wette baie ernstig op. Wie dit verwerp, kom in die moeilikheid. Wie ’n reguit pad loop, is ’n gelukkige mens. Kronkelpaadjies bring jou in groot ellende.