Spreuke 10:1-2

Spreuke 10:1-2 DB

’n Gelowige kind maak sy ouers gelukkig. ’n Kind wat nie weet hoe om reg te leef nie, maak hulle hartseer. Geld wat oneerlik verkry is, bring net verdriet. Eerlike optrede maak ’n mens gelukkig.