Numeri 6:22-24

Numeri 6:22-24 DB

Die Here het vir Moses gesê: “Sê vir Aäron en sy seuns om die volgende woorde te gebruik wanneer hulle die mense van Israel seën as bewys van God se goedheid in hulle lewe: Die Here sal julle seën en julle oppas.

Video for Numeri 6:22-24