Miga 2:12-13

Miga 2:12-13 DB

“Die Here sê: ‘Ek sal die mense van Israel wat hierdie verwoesting vrygespring het, bymekaarmaak. Ek sal hulle bymekaarmaak soos ’n mense skape in ’n kraal saamjaag of soos skape wat saam in die veld wei. Die groot klomp mense wat saam in die land is, sal ’n lawaai opskop. Ek sal hulle help om deur die vyand se verdediging te breek soos om deur ’n hek te breek. Ek, die Here, is julle Koning! Ek sal julle leier wees.’”