Matteus 21:13

Matteus 21:13 DB

Vir die mense wat verbaas gestaan en kyk het, sê Hy toe: “Gaan lees wat in die Skrif staan: ‘Die bedoeling is dat mense My moet kom aanbid hier waar Ek woon! Julle het dit egter die bymekaarkomplek van skelms en diewe gemaak.’”

Video for Matteus 21:13

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 21:13