Maleagi 3:17-18

Maleagi 3:17-18 DB

Daarom sê die Here, die Grootkoning: Hulle is my kinders vir wie Ek omgee. Op die dag wanneer Ek rekenskap kom vra, sal hulle vir My soos ’n baie kosbare besitting wees. Ek sal hulle teen my bors vasdruk soos ’n pa met ’n kind maak vir wie hy baie lief is. Dan sal julle die verskil sien tussen wat met onverskillige, slegte mense aan die een kant gebeur en hoe Ek die mense wat My liefhet aan die ander kant versorg; die verskil tussen hulle wat vir My luister en dié wat dink hulle weet alles.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Maleagi 3:17-18

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid