Op die sewende dag moet hy weer al sy hare afskeer. Hy moet al die hare op sy kop, sy baard, sy wenkbroue en al die hare op sy lyf alles afskeer. Hy moet dan weer sy klere en homself gaan was. Daarna kan hy weer tussen die ander mense woon.
Lees Levitikus 14
Deel
Vergelyk alle weergawes: Levitikus 14:9
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's