Josua 6:5

Josua 6:5 DB

Sodra julle die priesters op die trompette hoor blaas, moet almal die aanvalskreet hard uitskree. Dan sal die mure van die stad inmekaarval sodat julle maklik in die stad kan ingaan om dit te oorrompel.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Josua 6:5