Job 7:17-18

Job 7:17-18 DB

“Here, waarom is mense so belangrik vir U? U doen so baie moeite met hulle. U kyk elke môre hoe dit met hulle gaan. U toets ook die mens elke oomblik van die dag.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Job 7:17-18