Job 4:4-6

Job 4:4-6 DB

Jy het ook mense wat wou gaan lê, aangemoedig om vas te byt. Dié wat gevoel het dat hulle knieë onder hulle knak, het jy gehelp om nuwe energie te kry en aan te gaan. Maar noudat die probleme na jou kant toe gekom het, kan jy dit nie verdra nie. Noudat dit jou raak, is jy platgeslaan. Gee jou geloof in die Here nie vir jou die vertroue wat jy nodig het nie? Jy het altyd reg gelewe omdat jy die Here eer. Dit behoort mos vir jou hoop te gee.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid