Wie het vir die see grense gemaak toe dit onstuimig begin uitborrel het? Ek het die see met donker wolke toegemaak. Ek het besluit hoe ver die see kon spoel. Ek het die strande gegee om die see op sy plek te hou. Ek het gesê: ‘Jy mag net tot hier kom en nie verder gaan nie. Hier moet jou skuimende golwe stop!’
Lees Job 38
Deel
Vergelyk alle weergawes: Job 38:8-11
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's