Job 26:5-6

Job 26:5-6 DB

“Die mense wat reeds dood is, bewe voor God daar in die doderyk. Die doderyk is die plek van vernietiging. Dit lê oop en bloot voor God.