Job 23:8-9

Job 23:8-9 DB

“Ek gaan oos, en Hy is nie daar nie. Ek soek in ’n westelike rigting, maar ek kry Hom nie. Ek het in die noorde en in die suide gesoek, maar ek kon Hom steeds nie kry nie.