Johannes 5:23

Johannes 5:23 DB

Daarom sal mense net soveel eer aan die Seun bewys as aan die Vader. Daar is egter ook ’n ander kant van die saak: wie nie die Seun respekteer nie, respekteer ook nie die Vader nie. Die Vader het immers die Seun gestuur om Hom te kom verteenwoordig.

Video for Johannes 5:23

Gratis leesplanne en oordenkings oor Johannes 5:23