“Almal, van die eenvoudigste tot die vernaamste mense, probeer op ’n skelm manier ryk word. Selfs ook die profete en die priesters doen oneerlike dinge. Hulle probeer die probleme van die Here se mense met goedkoop raad oplos. Hulle maak of alles reg en goed is, terwyl dit eintlik baie sleg gaan.
Lees Jeremia 6
Deel
Vergelyk alle weergawes: Jeremia 6:13-14
27 dae
God het Jeremia, 'n teerhartige man, gekies om 'n harde boodskap te lewer, maar die mense ontvang die boodskap nie goed nie. Reis daagliks deur Jeremia terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
30 Days
Peace: Life in the Spirit is an inspirational treasury of quotations from the works of Oswald Chambers, the world's most beloved devotional writer and author of My Utmost for His Highest. Find rest in God and gain a deeper understanding of the importance of God's peace in your life.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's